Weereens baie dankie dat jy bereid was om my te help sodat ek my potensiaal die beste kan uitleef. Ek kan aan elke persoon wat ek ken coaching voorstel. Dit het my gehelp om anders na die negatiewe en positiewe aspekte van my lewe te kyk en hoe om daarmee te werk. Ek kommunikeer nou baie beter met my kollegas sowel as met my kliënte. Ek kan nou met gemak oor struikel blokke kom.
